riviersonderend

Suid-Afrika = Wisconsin

with 7 comments

Hierdie kaart het Amerikaanse state se name hernoem na lande met ‘n bruto nasionale produk gelykstaande aan die spesifieke staat. Suid-Afrika se BNP is min of meer gelykstaande aan die BNP van Wisconsin. Die grootste verskil? Behalwe dat Wisconsin moerkoud is, het die staat net bietjie meer as 5 miljoen inwoners. Suid-Afrika het 44 miljoen mense.

usagdpmap.jpg

Die kaart is ook manier om jou Amerikaanse aardrykskunde te toets. Vinnige toets (as kriterium neem ek state waar ek sal wil bly):

Met watter lande vergelyk Colorado, Washington en Massachussets?

Advertisements

Written by George Maru

14 Junie 2007 at 8:48

Posted in algemeen

7 Responses

Subscribe to comments with RSS.

  1. Finland, Turkye (staat) of Nieu Zeeland (DC) en België.

    Pienk Zuit

    14 Junie 2007 at 9:40

  2. Colorado = Thailand
    Washington = Israel
    Massachusets = Bangladesh (? – kan nie so lekker sien nie, print is klein)

    nicovdm

    14 Junie 2007 at 11:34

  3. Oulike reality check!

    boerinballingskap

    14 Junie 2007 at 16:06

  4. Zuit, impressive, most impressive (maar net as jy nie gecheat het en ‘n kaart gegoogle het nie).
    Nico, jy is elke keer of net te hoog of net te laag.
    Boer, ek sien jy is in Florida.
    O, en ek kan nie spel nie. Dit moet Massachusetts wees.

    George Maru

    14 Junie 2007 at 22:15

  5. Oh, well. My memory is darem nog nie te vrot nie… Veral as ek weet ek het nie ‘n kaart gaan gryp nie 😉

    nicovdm

    15 Junie 2007 at 8:12

  6. nope, nie ‘n kaart gegryp of gegoogle nie. Was daar op skool vir ‘n wyle, en moes dit leer vir Geography (ook die hoofstad van elke staat).

    Pienk Zuit

    15 Junie 2007 at 9:31

  7. Ons vergelyk waarskynlik goed met Wisconsin omdat hier ook slegs 5 miljoen produktiewe mense is. 😀

    Da Mario

    15 Junie 2007 at 11:17


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: