riviersonderend

Pentagon se gaybom

with 6 comments

Die Amerikaanse weermag het bevestig dat hulle ‘n gaybom oorweeg het vir gebruik tydens oorlogvoering. Die bom, ‘n mengsel van hormone en alchemiese love potions, sou op niksvermoedende vyande losgelaat word.

Die teorie is dat hulle onmiddellik hul wapens sou neergooi en begin om homoseks (kan iemand my help en verduidelik wat dít is?) in die strate te beoefen. En almal weet tog as jy eers gay is, maak jou slap polse dat jy nie ‘n geweer kan vashou nie.

Die Pentagon gee natuurlik ‘n heel nuwe betekenis aan die uitdrukking “naai, djulle moenie faait’ ie.”

Verder is daar ongelukkigheid dat die projek gestaak is. Ek verneem daar is ‘n petisie dat die bom getoets moes word tydens ‘n WP/Bulle rugbywedstryd.

Advertisements

Written by George Maru

12 Junie 2007 at 7:13

Posted in nuus

6 Responses

Subscribe to comments with RSS.

  1. Ek het ‘n vermoede dat die Pentagon se leermagte hulle wapens alreeds gedrop het en dat hulle nie kan wag dat die bom oor die vyande se koppe moet bars nie. Hulle sal waarskynlik nie uit hulle se tente sal kan kom teen die tyd wat die bom oor die vyand se koppe bars nie…. besmoontlik omdat hulle alreeds lamgelê is?

    johannes_11

    12 Junie 2007 at 9:36

  2. oh.

    my.

    fuck.

    (pun intended.)

    Johan Swarts

    12 Junie 2007 at 10:23

  3. bwahahahahahaha
    net een ding: ek dink nie dis nodig vir daai petisie nie. too late.

    maeree

    12 Junie 2007 at 14:27

  4. Nou imagine dit….
    By the way, hulle kan nie dalk die teenoorgestelde tipe bom maak nie? ‘n Kleintjie. Ene wat veroorsaak dat as jy laat by die huis aankom en hom stukkend trap by die voordeur, jou vrou jou klere afruk en…. wel…. nie met jou baklei nie? 😀

    Da Mario

    15 Junie 2007 at 11:27

  5. i still don’t get it, though.

    jagsheid onderskei mos nie juis nie. sê nou maar (hipoteties gesproke) dit kon werk – hoe weet die amerikaanse leër HULLE gaan nie gedek word nie?

    Johan Swarts

    15 Junie 2007 at 22:38

  6. Johan… ek neem aan dis verkieslik vir die Amerikaanse leer om ‘n ou op hom afgestorm te kry wat eerder wil steek as skiet… 😀

    Da Mario

    18 Junie 2007 at 9:11


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: