riviersonderend

Raakgelees

with 4 comments

Vanaf Religious Tolerance se webwerf:

Biblical scholar Raymond Schwager:

“… has found 600 passages of explicit violence in the Hebrew Bible [a.k.a. Old Testament], 1000 verses where God’s own violent actions of punishment are described, 100 passages where God expressly commands others to kill people, and several stories where God irrationally kills or tries to kill for no apparent reason. Violence … is easily the most often mentioned activity in the Hebrew Bible.”

Die idee dat God liefde is, maar ook regverdig en straf uitdeel, kon nog nooit suksesvol met mekaar versoen word nie.

Advertisements

Written by George Maru

5 Junie 2007 at 8:14

Posted in aanhalings, godsdiens

4 Responses

Subscribe to comments with RSS.

  1. Ek verstaan dit nou nog nie… ek weet net eending.. ek het liefde en tug van my pa en ma absoluut nodig gehad.

    “n Moerse pakslae was in my geval van uiterste belang.

    Die resultaat van geen tug is duidelik sigbaar in die gemeenskap wereldwyd…. die resultaat van geen liefde is ook sigbaar.

    Om ‘n fyn balans tussen die twee te vind het ons wysheid nodig… Goddelike wysheid. Die mensdom het aan die einde van die “tou” gekom, hulle is na alles(met die wereldse pag en kennis) vasgevang in ‘n moeras van eiegeregtigheid en instinktief besig om na oerwaarhede terug te krap.. net om te ontdek dis in baie eerste wereldlande net ‘n arm lengte ver… (die swart Boek oppie bedkassie…)

    johannes_11

    5 Junie 2007 at 12:28

  2. johannes

    daar is ‘n verskil tussen ‘n moerse pakslae en ‘n spies deur ‘n kardiovaskulêre spier. maar get this:

    goddelike wysheid is per definisie goddelik (hectic stuff, ek weet.) jy is ‘n mens (nog hectic stuff.) die twee is incompatible met mekaar. voorts: sodra jy goddelike wysheid kry, is dit nie meer goddelik nie, of jy nie meer ‘n mens nie. maar indien jy goddelik raak het jy nie meer die wysheid nodig nie en indien die wysheid menslik raak, het jy dit ook nie meer nodig nie.

    in beide gevalle is dit onlogies.

    Johan Swarts

    5 Junie 2007 at 13:38

  3. jy is korrek die twee is incompatible… en die mens het daardie wysheid verloor toe Adam gesondig het…

    Salomo het wysheid ontvang… en dit lyk vir my dat ‘n mens volgens die Bybel wysheid ontvang die oomblik wanneer Hy weer in daardie persoon se hart kom “woon”… (die oomblik wanneer Hy iemand dus ‘n nuwe gees gee..). Wanneer dit ontvang is opsigself ‘n onderwerp op sy eie (en iets waaroor die mens steeds wonder.. en die kerke dink hulle al uitgesort het…)

    Wanneer ons van hierdie grusame verhale in die Bybel lees… kan ons nie verstaan waarmee God besig was nie.. en hoekom.

    Hoekom die Heilige Gees kom woning maak in ‘n sondaar se hart dit terwyl hy (die sondaar) die ewige dood verdien… is vir my meer onlogies… hoekom..? Hy kon mos maar voorbegin het…?

    Wysheid is God Self.

    johannes_11

    5 Junie 2007 at 15:39

  4. Inderdaad Johan, inderdaad.

    George Maru

    5 Junie 2007 at 19:00


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: