riviersonderend

Vraag & antwoord

with 11 comments

Ek vind meer en meer dat ons antwoorde op die wonder van ons bestaan die grootsheid van die vraag aftakel tot wollerige woorde.

God is ‘n lui, gebroke antwoord op ‘n onverstaanbare vraag.

Advertisements

Written by George Maru

22 Mei 2007 at 8:48

11 Responses

Subscribe to comments with RSS.

  1. staaf?

    Johan Swarts

    22 Mei 2007 at 13:30

  2. “n Leeftyd is te kort om alles te verstaan en daarom is dit soms wys, om ons, met die onverstaanbare, te versoen.

    Hans Matthysen

    22 Mei 2007 at 20:49

  3. Maar is God nie ‘n beter en verstaanbare antwoord as evolusie nie?

    Melanie du Toit

    23 Mei 2007 at 15:09

  4. Melanie, evolusie is God se skepping en die Bybel is nie daarteen nie, alhoewel meeste Christelike gelowe so dink.

    Hans Matthysen

    23 Mei 2007 at 17:42

  5. Johan, lees wat Dawkins gesê het in die inskrywing vandag oor die bestaan van God. Dit is my standpunt.

    Hans, is dit nie die Christen se plig om juis te verstaan nie?

    Melanie, Hans het ‘n punt beet (**snak na asem** 😉 ) oor die Bybel en evolusie.

    George Maru

    24 Mei 2007 at 9:29

  6. Meeste Christene volg hulle leiers blindelings en stel nie belang om die waarheid te weet nie. Ek dink dit gaan daarom, om ‘n beter lewe te probeer lei en om die gewete te sus. Vir ‘n groot gedeelte van hul leiers, gaan dit om ‘n goeie besigheid te bedryf.

    Hans Matthysen

    24 Mei 2007 at 21:21

  7. Hans

    Bedoel jy daarmee dat God nie vir Adam(mens) op d 6de dag na Sy beeld geskape het nie. Maar dat adam van evolve het van die apie of die skapie?

    joubert

    24 Mei 2007 at 21:48

  8. Joubert, Adam was nie op die 6de dag geskape nie, net man en vrou, na die beeld van God, in die opsig, dat mens intelegent is, in vergelyking met diere. Adam is eers agterna gevormeer uit die stoflike denkende mens, na ‘n mens, wat bewus geword het, van sy skepper. Daarom is hy ‘n lewende siel en die mense op die sesde dag, is die dooies, wat die dooies begrawe. Die mens kon uit die apie “evolve” het, maar Adam was die eerste mens wat van sy skepper bewus geword het.
    Gènesis het nie werklik te doen met die skepping van die heelal nie en is ‘n metafoor, om ‘n diepper boodskap tuis te bring.

    Hans Matthysen

    25 Mei 2007 at 12:20

  9. Hans ek dink jy het Darwin en die Bybel se eerste hoofstukke “omgeruil”…. check net biekie hoor…?

    johannes_11

    25 Mei 2007 at 15:04

  10. Johannes, ek weet ek het nie, want ek ken die gedeelte. Check jy ook en sê vir my?

    Hans Matthysen

    25 Mei 2007 at 20:51

  11. Het die rivier opgedroog?

    Hans Matthysen

    28 Mei 2007 at 12:26


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: