riviersonderend

Sodade

with 7 comments

As jy nie haar musiek ken nie, dan is dit tyd. Vanaf die Kaap Verdiese Eilande, die Kaalvoet Diva:

Advertisements

Written by George Maru

20 Mei 2007 at 11:47

Posted in musiek

Tagged with

7 Responses

Subscribe to comments with RSS.

  1. Sensuele musiek!! Net reg vir ‘n sondige sondagmiddag!

    amanda

    20 Mei 2007 at 20:46

  2. Dit is Amanda! Musiek wat jou laat oorgee aan al die lekker dinge van die lewe.

    George Maru

    21 Mei 2007 at 8:25

  3. Lyk my daar kom baie goeie goed uit die Kaap Verdiese eilande.

    Peet

    21 Mei 2007 at 10:23

  4. En dan, vir ‘n stukkie Kuba: Omaru Portuonda s’n. Selfde sensualiteit. Selfde vryheid.

    Oppietrap

    21 Mei 2007 at 10:39

  5. Peet, vertel van die ander goeie dinge?

    Oppietrap, ek ken Omaru se musiek. Ek dink ek moet meer hoor waarna jy luister. Ek vermoed jy ken wonderlike musiek waarop ek moontlik uitmis.

    George Maru

    21 Mei 2007 at 11:29

  6. Sal bietjie ‘n lysie maak. Maar dit hang mos maar alles van ‘n mens se bui af. Op die oomblik luister ek ‘n CD van Brian Ferry met sulke smoochy outydse swinging musiek gaar.

    Oppietrap

    21 Mei 2007 at 13:44


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: