riviersonderend

Gedagtes oor God

with 15 comments

‘n Paar gedagtes oor God:

Nirvana is something within you. It is not an external reality. No god thunders down from the mountaintop. Just as the great mystics in the Christian, Jewish and Muslim faiths all discovered, God is within the self. God is virtually inseparable from ourselves.

~ Karen Armstrong

The God of the Old Testament is arguably the most unpleasant character in all of fiction. Jealous and proud of it; a petty, unjust unforgiving control-freak; a vindictive, bloodthirsty ethnic-cleanser; a misogynistic homophobic racist, infanticidal, genocidal, filicidal, pestilential, megalomaniacal …

~ Richard Dawkins

Nothing in all creation is so like God as stillness.

~ Meister Eckhart

God has no religion.

~ Gandhi

You can safely assume that you’ve created God in your own image, when it turns out that God hates all the same people you do.

~ Anne Lamott

I don’t want a God that would go around killing people’s little girls. Neither do I want a God who would kill his own son.

~ John Spong

Beware of ‘God of the Gaps’, the Incredible Shrinking Deity who fills the gaps in our understanding until understanding shrinks both gaps and God down to nothing.

~ George Staffa

Advertisements

Written by George Maru

19 Mei 2007 at 10:56

15 Responses

Subscribe to comments with RSS.

  1. Nommers 2 en 3, ergo:
    Stillness is jealous and proud of it; a petty, unjust unforgiving control-freak; a vindictive, bloodthirsty ethnic-cleanser; a misogynistic homophobic racist, infanticidal, genocidal, filicidal, pestilential, megalomaniacal

    Salige Rus

    19 Mei 2007 at 14:15

  2. Ja, soms is al daai goed waar van stilte.

    George Maru

    19 Mei 2007 at 17:13

  3. Hoekom moet mens pasop vir die God of the Gaps?

    Salige Rus

    19 Mei 2007 at 18:14

  4. O ek kan God nie genoeg dank dat ek nie van die hele wêreld se wyshere se wysgere hoef te leer om van Hom te leer.

    Dankie vir U Boek van “dwaasheid” die Bybel

    Ek bly dan maar liewer dwaas

    Joubert

    19 Mei 2007 at 21:45

  5. Anne Lamont se “quote” slaan vir my die spyker op die kop…ons begrip van God is ‘n refleksie van ons eie gedagtes en waardes. En daar is niks fout daar mee nie: solank jy net besef dat dit ‘n produk is van jou eie projeksie en dit nie probeer voorhou as ‘n “korrekte” weergawe van wat God is nie.

    amanda

    20 Mei 2007 at 0:24

  6. SR: ek sou meen dat ‘n mens moet oppas om te veel hoop en vertroue te plaas op iets wat dalk nie is nie. Maar ek dink Staffa is effe optimisties dat die “gaps” moontlik sal verdwyn.

    Joubert, ek sou dink ons het ‘n verantwoordelikheid teenoor ons naaste om nie dwaas te bly nie.

    Amanda, wat kan mens dan van God weet?

    George Maru

    20 Mei 2007 at 9:12

  7. Ag shame, wie het julle so laat dwaal. Kyk na Jes. 45 v 14, en sien, God is in die mens, volgens die Christen Bybel.
    Die gaps, is net by hulle, wat nog nie verstaan nie.
    Lees Gal. 4 vanaf vers 20, en jy sal sien, dat die stories, in die ou testament, oor iets anders gaan, as geskiedenis. Daar is ‘n dieper betekenis agter al die stories.
    Net ‘n voolbeeld: Die Amoeriete moes vernietig word en hulle het gewoon in die streek Amoeroe, wat beteken “weet ons nie”. So die onkunde in die mens (die “weet ons nie”), moet uitgewis word. Almal moet dus wetend word en daar moet geen “weet ons nie” mense wees nie. Dit wil vir my voorkom, dat baie mense, die Bybel lees, met ‘n verkeerde oog.

    Hans Matthysen

    20 Mei 2007 at 20:05

  8. George:
    Dalk weet ons niks van God nie – wat hy is groter as ons klein gedagtes

    OF

    Dalk is die begrip “God” net ‘n produk van ons eie gedagtes?

    amanda

    20 Mei 2007 at 20:40

  9. Hans, as dit vir jou werk om ‘n volksmoord as ‘n pragtige allegorie sien…

    Amanda, dalk.

    George Maru

    21 Mei 2007 at 8:23

  10. (Exo 3:14) En God sê vir Moses: EK IS WAT EK IS. Ook sê Hy: So moet jy die kinders van Israel antwoord: EK IS het my na julle gestuur.

    EK IS … bly maar Koning

    johannes_11

    21 Mei 2007 at 10:14

  11. Johannes, ek is ook.

    George Maru

    21 Mei 2007 at 11:25

  12. George

    koning…. of
    Koning?

    johannes_11

    21 Mei 2007 at 14:11

  13. Dit gaan nie oor wat vir my werk nie, dit gaan oor die boodskap.
    Kyk byvoorbeeld vir Abraham met sy vrou Sara en slavin Hagar, wat voorbeelde is van die twee verbonde (Gal. 4 vanaf v 20).
    Hagar het tien seuns en die betekenis van hul name, kan verbind word, met die tien gebooie, in dieselfde orde van een tot tien.
    Sara het twee seuns en die betekenis van hulle name, kan met die twee nuwe gebooie, in die N.T. verbind word.
    Die ou verbond (10 ) gebore uit slawerny en die nuwe (2) uit die vryheid van Christus.
    Johannes, hoe lyk hierdie God, wat jou Koning is en waar sal Hy wees?

    Hans Matthysen

    21 Mei 2007 at 21:19

  14. johannes of Johannes?

    Hans, dit klink of jy ‘n goeie verbeelding het? 😉 Dit word so verstaan, ook deur ander Christene?

    George Maru

    22 Mei 2007 at 8:56

  15. Nee George, ek het ‘n oog, wat baie ander nie het nie. Jy het seker nie nagegaan, wat ek vir jou geskryf het nie. Onthou, niks vir niks en ‘n bietjie vir ‘n tiekie.

    Hans Matthysen

    25 Mei 2007 at 21:28


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: