riviersonderend

Jerry Falwell is dood

with 11 comments

Ds. Falwell, TV-evangelis en stigter van die Moral Majority in Amerika, is vandag dood.

Ek sien ‘n nuwe, mooier aarde kom.

Advertisements

Written by George Maru

15 Mei 2007 at 19:58

Posted in godsdiens, nuus

Tagged with

11 Responses

Subscribe to comments with RSS.

  1. Amen. Halleluja.

    amanda

    16 Mei 2007 at 7:50

  2. Die “naaste” wat enige volgeling van Jesus aan “politiek” behoort te kom word vir ons in die voorbeeld vasgevang toe hulle Hom gevra het of Hy die Seun van God is…?

    (Luk 22:70) En hulle sê almal: Is U dan die Seun van God? En Hy antwoord hulle: U sê dat Ek dit is.

    Die gebeure wat daarop gevolg het is welbekend..

    Ek sal my nooit verheug in iemand se dood nie… maar in die “dood” en vervoesting van die “kerk en kerkstrukture” kan ek nie anders as om met jou saam te stem nie… ek sien ‘n “nuwe hemel en ‘n nuwe aarde”….

    (Openb 21:1) En ek het ‘n nuwe hemel en ‘n nuwe aarde gesien, want die eerste hemel en die eerste aarde het verbygegaan; en die see was daar nie meer nie.

    (Openb 21:2) En ek, Johannes, het die heilige stad, die nuwe Jerusalem, sien neerdaal van God uit die hemel, toeberei soos ‘n bruid wat vir haar man versier is.

    (Openb 21:3) En ek het ‘n groot stem uit die hemel hoor sê: Kyk, die tabernakel van God is by die mense, en Hy sal by hulle woon, en hulle sal sy volk wees; en God self sal by hulle wees as hulle God.

    (Openb 21:4) En God sal al die trane van hulle oë afvee, en daar sal geen dood meer wees nie; ook droefheid en geween en moeite sal daar nie meer wees nie, want die eerste dinge het verbygegaan.

    George… jammer vir al die Skrifgedeeltes… maar ek kan nie anders nie. As jy my wil ban… ban my maar.

    Vrede

    johannes_11

    16 Mei 2007 at 9:10

  3. Ek dink Tinky Winky kan weer asemhaal.

    idiwidi

    16 Mei 2007 at 10:54

  4. bwahahahahahaha
    asemhaal is natuurlik nie die enigste ding tinky winky nou weer kan doen nie.

    maeree

    16 Mei 2007 at 11:33

  5. Ek stem vir ‘n ban! Dis nou as ek ‘n stem het.

    Peet

    16 Mei 2007 at 13:32

  6. hu

    hoe ban ‘n mens ‘n lyk?

    Johan Swarts

    16 Mei 2007 at 23:16

  7. Ek wil ook weet.

    George Maru

    17 Mei 2007 at 8:44

  8. Jy begrawe hom… en hoop hy bly vir altyd stil.

    Die krisis kom wanneer daardie lyk drie dae later … Sy stem laat hoor….

    OF as meer as een ou vir jou kom vertel dat hy daai “lyk” gaan terugkom…. of dat Die se volgelinge begin verkondig …. “Tyd Het ‘n Einde”

    OF dat hulle begin verkondig die kerk en kerkstrukture niks minder as ‘n “hoer” of “dooie liggaam” is nie…

    (Mat 24:28) Want oral waar die dooie liggaam lê, daar sal die aasvoëls saamkom.

    of gooi die lyk vir die aasvoëls… en kyk wat van hom oorbly.

    johannes_11

    17 Mei 2007 at 10:03

  9. Johannes_11 … jy het hulp nodig! DRINGEND!!

    René Boshoff

    17 Mei 2007 at 14:03

  10. Dit is wat hulle van ons Koning ook gedink het…

    (Mar 3:21) Toe sy mense dit hoor, gaan hulle uit om Hom in die hande te kry; want hulle het gesê: Hy is buite sy sinne.

    Vandag weet ons wie dit was wat eintlik hulp nodig gehad het…?

    (Psa 121:1) ‘n Bedevaartslied. Ek slaan my oë op na die berge: waar sal my hulp vandaan kom?

    (Psa 121:2) My hulp is van die HERE wat hemel en aarde gemaak het.

    Dankie vir jou ….. besorgdheid…. René

    johannes_11

    17 Mei 2007 at 15:34

  11. (Pred. 10.13) Wat hy se, begin met dwaasheid en eindig met louter onsin.

    boerinballingskap

    18 Mei 2007 at 15:46


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: