riviersonderend

Twee boeke vir die dames

with 10 comments

As jy nou weer op Riebeek-Kasteel kom, stop by die wit kerkgeboutjie by die dorp se ingang. Dit is vandag ‘n museum. Betaal jou R 5.00 toegangsgeld en gaan soek hierdie twee boekies:

higiene1.jpg

Dit vertel ‘n dame alles wat sy moet weet “om ‘n vrou vir haar man te wees”. Hier is nog ‘n foto:

higiene2.jpg

Ek vermoed dat die boeke uit druk is, maar moenie vrees nie. As ek weer daar kom, sal ek ‘n paar wyshede uit die boek neerskryf oor hoe ‘n dame haarself behoort te gedra na die wittebroodsweken.

Advertisements

Written by George Maru

14 Mei 2007 at 17:33

Posted in sommer net

10 Responses

Subscribe to comments with RSS.

  1. Kyk daai gesiggie op die voorblad. Dis pure dogtertjie.

    oppietrap

    14 Mei 2007 at 18:26

  2. Ugghg! Laat ek liewers nie eers begin nie!

    idiwidi

    15 Mei 2007 at 1:54

  3. hehehehe….dit het my herinner aan hierdie stunning sin in my ouma se aannemingsboek (De Jonge Lidmaat -circa 1918): ‘Ook omdat de dans, wanneer die een weinig ver gedreven wordt, het lichaam zo inspant en het bloed met zo geweldige kracht door de aderen jaagt, dat ze gewis de gezondheid benadeelt.” – Balke toe ek zegt!

    amanda

    15 Mei 2007 at 5:29

  4. …laat my dink aan ‘n Kurt Darren liedjie…. “Se net ja…” 🙂

    Da Mario

    15 Mei 2007 at 8:39

  5. Ek het met daai einste boekie in dieselfde museum gestaan so bietjie meer as ‘n jaar terug George! Wysheid van die grysheid sal ek sê…! Ek dink daai “moeders” draai stuk-stuk in hul grafte om vandag!

    René Boshoff

    15 Mei 2007 at 10:35

  6. Ugghg! Laat ek liewers nie eers begin nie! (idiwidi, 2007: 1)

    Johan Swarts

    15 Mei 2007 at 15:40

  7. ROFL@Johan

    (dis die eerste keer in my lewe dat ek sulke afkortings gebruik om ‘n boodskap oor te dra – doen ek dit reg?)

    idiwidi

    15 Mei 2007 at 16:23

  8. perfek 🙂

    Johan Swarts

    16 Mei 2007 at 23:17

  9. Oppietrap, maar hulle het mos jonk getrou?
    idiwidi, begin. Toe.
    Amanda, so dans is nie net sonde nie, dit is ook sleg vir jou?
    Da Mario, dit kan tog nie so eenvoudig wees nie?
    René, ek weet net ons het vreeslik gelag!
    Johan, waar kom die “1” vandaan?

    George Maru

    17 Mei 2007 at 8:43

  10. ek het my verbeel haar entry is ‘n boek, so dis bladsy een.

    Johan Swarts

    17 Mei 2007 at 12:35


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: