riviersonderend

Waar was julle al die tyd?

with 4 comments

Ek is die naweek bekend gestel aan die musiek van K’s Choice. Waar het hulle al die jare weggekruip?

Not An Addict.

Advertisements

Written by George Maru

7 Mei 2007 at 11:46

Posted in musiek

Tagged with

4 Responses

Subscribe to comments with RSS.

  1. Dis die eerste keer dat ek die musiekvideo sien. Haar boomklimhempie is ‘n jammerte.

    idiwidi

    7 Mei 2007 at 13:33

  2. My gunsteling K’s Choice liedjie is Breakfast. Dis pragtig.

    Johan Swarts

    7 Mei 2007 at 14:18

  3. idiwidi, jy het my nou lekker laat lag met jou beskrywing van die hempie. Dankie.
    Johan, ek ken nie Breakfast nie. Ek sal moet ondersoek instel.

    George Maru

    7 Mei 2007 at 21:25

  4. Sjoe, daar baie mooi K’s Choice liedjies. Ek het hulle in 2005 in Kaapstad gaan kyk. Dit was absoluut briljant, so ‘n lekker intieme konsert. Van my gunstelinge is Believe, Winners, Old Woman, Another Year, The Ballad of Lea and Paul, Butterflies Instead, To This Day, Dad, Quiet Little Place en sommer net vir die snaaksigheid, Something’s Wrong. Ai, daar’s eintlik net te veel…

    kostannie

    8 Mei 2007 at 10:08


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: