riviersonderend

Raad vir die bruid

with one comment

Wat maak jy as dit jou troudag is en die bruidegom daag dronk by die troue op? Jy, en die dorp se inwoners, jaag hom weg.

Dit beteken egter nie jy moet die Heilsleer bel om die vrugtekoek en tunavoorgeregte te kom haal nie. Soos Queen sing: “The show must go on.”

So. Trou met die jonger boetie.

Vandag se les: moenie enigste kinders date nie.

Advertisements

Written by George Maru

2 Mei 2007 at 8:08

Posted in praktiese wenke

One Response

Subscribe to comments with RSS.

  1. Brilliant. Ek sal soek vir iemand met ‘n sussie next time round… 🙂

    Da Mario

    3 Mei 2007 at 10:38


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: