riviersonderend

Die waarde van geloof

with 2 comments

Kom ons vergeet vir ‘n oomblik van die waarde wat die wêreld se groot geloofstradisies het vir mense in hulle binnekamers en by plekke van aanbidding. Ek wonder watse waarde dit kan hê om die wêreld ‘n beter plek vir almal te maak.

Mense verskil. Mense diskrimineer ook by uitstek teen ander mense op grond van waargenome verskille. Umberto Eco (Five Moral Pieces, pp. 23-24) skryf oor die vergrype van mens teen mens:

Why is it then that there are or have been cultures that approve of massacre, cannibalism, or the humiliation of the bodies of others? Simply because such cultures restrict the concept of “others” to the tribal community (or the ethnic group) and consider “barbarians” to be nonhumans; but not even the Crusaders felt that unbelievers were fellowmen worthy of an excessive degree of love. The fact is that the recognition of the roles of others, the necessity to respect in them those requirements we consider essential for ourselves, is the product of thousands of years of development. Even the Christian commandment to love was enunciated, and laboriously accepted, only when the time was ripe.

Ek glo vas dat ons in die wêreld alleen kan vordering maak deur gedurig ons definisie van “ons groep” aan te pas en te verruim. Kan gelowe wat dogmas bou op “ons” en “hulle”, en afhanklik is vir hulle bestaan van die instandhouding van die skeidslyne, dus ‘n bydra lewer om ‘n beter, mensliker toekoms te verseker?

Advertisements

Written by George Maru

28 April 2007 at 9:03

Posted in godsdiens

2 Responses

Subscribe to comments with RSS.

  1. oooooh, ek sien jy’t ook die random funksie geimplimenteer.

    Johan Swarts

    29 April 2007 at 23:01

  2. Die Christen geloof se waarde is nie beperk tot ons aardse bestaan.
    Die moerele waardes, is ons aardse wins, aangesien die mens, sonder die Gees van God, maar soos die dier van die veld is en omdat mens intelek het, behoort hy, bokant ‘n bloot diere bestaan, uit te styg.

    Hans Matthysen

    20 Mei 2007 at 21:38


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: