riviersonderend

Alanis Morissette en My Humps

with 4 comments

Amper 6 miljoen mense het reeds die video op Youtube gesien. Dit is ‘n parodie van die Black Eyed Peas se treffer My Humps. Berig Calendarlive:

At first glance, it simply looks like another pass-along parody, a takeoff on the original “My Humps” hit by the Black Eyed Peas. But Morissette’s video is armed with a provocative subtext that has people abuzz with debate. It’s a fascinating piece of video art, an inspired combination of satire, social criticism and career reinvention that is a signature artifact of today’s viral Web culture.

On one level, “My Humps” is a commentary on dim-bulb pop. The Black Eyed Peas’ “My Humps,” though a huge smash, was widely mocked for its vapid, suggestive lyrics. (Sample: “The boys they wanna sex me, they always standing next to me, always dancing next to me, tryin’ a feel my hump, hump.”) The video, featuring Fergie, the group’s lead singer, was, if possible, even tawdrier. Full of nonstop teasing and thrusting, it’s the kind of hip-hop booty porn that would make great torture material for Muslim prisoners at our Guantanamo Bay prison camp.

Dressing herself Fergie-style, with baubles and bling, surrounded by black-clad male dancers, Morissette retained the original’s visual sluttiness but replaced the Peas’ thumping rhythm track with a pensive solo piano. By removing the intoxicating bass line and clearly enunciating the crass lyrics, she gave the song’s sexpot swagger a new tone of sadness and desperation while simultaneously parodying her own artistic tendencies toward self-absorbed angst.

Die artikel gaan voort deur te wys hoe mense videos op Youtube begin gebruik om sosiale kommentaar te lewer. Dit is ook ‘n baie demokratiese medium, omdat jy nie ‘n groot filmmaatskappy hoef te wees om ‘n bydra te kan lewer nie. Welkom in die era van video-aktivisme.

Hier is die Alanis Morissette-weergawe van My Humps (dit is veral treffend as jy ook bekend is met die oorsponklike weergawe):

Advertisements

Written by George Maru

26 April 2007 at 8:44

Posted in musiek, nuus

Tagged with ,

4 Responses

Subscribe to comments with RSS.

  1. die hartseerste van sosiale kommentaar – sommer oor die algemeen van die neweprodukte van mense wat vir hulleself DINK – is dat die meeste mense dit nooit snap nie.

    Johan Swarts

    27 April 2007 at 2:27

  2. all hail alanis!
    die vrou is ‘n godin.

    maeree

    27 April 2007 at 12:54

  3. Ek moet sE, Alanis het ook al oor die jare op my gegroei. Aan die begin het sy my net moeg gemaak, nou waardeer ek haar as een van die min populEre kunstenaars met ‘n brein.

    idiwidi

    27 April 2007 at 13:38

  4. Alanis is moercool.

    Johan, ongelukkig moet ek met jou saamstem – baie mense verstaan net nie.

    George Maru

    28 April 2007 at 8:31


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: