riviersonderend

Moontlike waarde van LSD en Ecstacy?

leave a comment »

Time berig dat daar nuwe navorsing gedoen word om vas te stel hoe psigedeliese dwelms, soos LSD en Ecstacy, gebruik kan word in die behandeling van sekere geestestoestande. Voorlopige resultate lyk belowend:

Last year two top journals, the Archives of General Psychiatry and the Journal of Clinical Psychiatry, published papers showing clear benefits from the use of psychedelics to treat mental illness. Both were small studies, just 27 subjects total. But the Archives paper–whose lead author, Dr. Carlos Zarate Jr., is chief of the Mood and Anxiety Disorders Research Unit at NIMH–found “robust and rapid antidepressant effects” that remained for a week after depressed subjects were given ketamine (colloquial name: Special K or usually just k). In the other study, a team led by Dr. Francisco Moreno of the University of Arizona gave psilocybin (the merrymaking chemical in psychedelic mushrooms) to obsessive-compulsive-disorder patients, most of whom later showed “acute reductions in core OCD symptoms.” Now researchers at Harvard are studying how Ecstasy might help alleviate anxiety disorders, and the Beckley Foundation, a British trust, has received approval to begin what will be the first human studies with LSD since the 1970s.

Daar word ook dikwels gewys op die ooreenkomste tussen die effek van psigedeliese dwelms en sekere spirituele ervaringe. Tog is daar ‘n meningsverskil of dwelm-geïnduseerde ervarings in dieselfde asem genoem kan word as ervarings wat die gevolg van praktyke soos meditasie, gebed, lofprysing ens. is.

Advertisements

Written by George Maru

24 April 2007 at 8:17

Posted in nuus, sielkunde

Tagged with

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: