riviersonderend

21 April 2003

leave a comment »

More, vier jaar gelede, is Nina Simone oorlede. Sy was een van die heel grotes van die musiekwêreld. Ek hou van die tribute aan haar in die fliek Before Sunset. As jy nie die fliek gesien het nie, maar nog wil sien, moenie die video kyk nie. Die uittreksel is van die laaste paar minute van die fliek.

* Chineessprekendes kan die video ook volg.

Advertisements

Written by George Maru

20 April 2007 at 15:14

Posted in musiek

Tagged with

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: