riviersonderend

Nuus uit Papaville

with one comment

Die pous het ‘n opinie. Oor evolusie. Time berig dat die pous ‘n boek geskryf het – Creation and Evolution. Sê Papa:

The question is not to either make a decision for a creationism that fundamentally excludes science, or for an evolutionary theory that covers over its own gaps and does not want to see the questions that reach beyond the methodological possibilities of natural science.

In kort: hy dink nie evolusie is ‘n goeie idee nie, feite ten spyt. Ek wonder wat laat Papa dink dat hy die antwoorde het op vrae wat die wetenskap nie kan antwoord nie?

Miskien kan Papa na dié boek een skryf oor die moontlikheid dat die aarde toe wel plat is en dat die son wel om die aarde draai. Bybelversies is welkom.

Advertisements

Written by George Maru

13 April 2007 at 8:00

Posted in godsdiens, nuus

Tagged with

One Response

Subscribe to comments with RSS.

  1. Miskien kan hy ‘n boek oor tik op die Kaapse vlaktes skryf en ons vertel dat dit nie so erg is nie.

    Johan Swarts

    13 April 2007 at 11:20


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: