riviersonderend

Feestelike paashaasindrukke

leave a comment »

‘n Paar dinge oor die afgelope naweek tussen die see en die KKNK:

1. Ek is nie Vrydagaand gedonner nie. Someone somewhere out there loves me.

2. Afrikaners is vreemd.

3. Mense is nie bedoel om alleen te wees nie.

4. Ek het ‘n babaskilpad op ‘n strand sien see toe strompel. Dit was die eerste keer.

5. Daar is geen waarborge in die lewe nie. Al ons drome en wense hang saam met ons loopbane, geliefdes, familie, vriendskappe, gesondheid en verhoudinge aan dun garingdraadjies.

6. Ek sê nie genoeg dankie nie.

7. ‘n Loopdop het nog nóóit beteken dat dit die laaste dop is nie.

8. Ons bly in ‘n mooi land.

9. Ek het baie aan die song gedink:

Advertisements

Written by George Maru

9 April 2007 at 19:02

Posted in musiek, sommer net

Tagged with

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: