riviersonderend

Wat maak ‘n mens boos?

leave a comment »

Dit is nou boos soos in Dr. Evil en Mini-me, nie boos soos in kwaad nie. Die sielkundige, Philip Zimbardo, glo hy het die antwoord.

Boosheid is nie net afhanklik van die persoon wat dit pleeg nie, maar ook van die sisteme en situasies wat dit bevorder en toelaat om te gedy. Dit kom op die volgende neer:

SPE [i.e. Stanford Prison Experiment] was designed to test the “situational” theory of social behaviour against the prevailing “dispositional” model. Dispositional thinking says, crudely, that character will out. Situational thinking says that we are more influenced by the conditions in which we find ourselves – a model that, Zimbardo suggests, can equally apply to acts of heroism. And just as the situational oversees the dispositional, so systemic factors influence situations. A bad system produces bad situations in which people act badly without even necessarily knowing why.

Hy verwys ook na ‘n eksperiment in die liberale Palo Alto waar goeie hoërskoolleerlinge binne dae in klein Nazis verander is, nadat hulle omstandighede verander is.

Is ons inherent so goed as wat ons graag wil glo?

Terloops: ‘n Interessante statistiek waarna die artikel verwys:

Google “evil” – a word so empty that it should surely have withered away – and up come 136m hits in a third of a second. Tony Blair swore to confront evil wherever he found it. George W Bush would be lost without the word: his name is co-googled with it more than 2m times.

Advertisements

Written by George Maru

5 April 2007 at 9:54

Posted in nuus

Tagged with

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: