riviersonderend

Geluk vir almal

leave a comment »

Deepak Chopra gaan van die veronderstelling uit dat ‘n samelewing ook daarna streef om gelukkig te wees. Hy vra dan wat die samelewing 40 jaar terug aanvaarbaar gevind het. Op sy lys is die volgende (ek lys net ‘n paar):

–Letting rivers and lakes become polluted without controls.
–Allowing more or less unlimited air pollution.
–Letting cigarette companies sell a known carcinogen without culpability
–Eliminating animal species at will
–Counting Communists of any stripe as deadly enemies
–Funding a vast secret intelligence agency
–Passing civil rights laws while at the same time secretly monitoring and threatening the most prominent civil rights leaders
–Accepting a 300% rise in crime and a twenty-fold rise in drug use
–Condoning pervasive inequalities between men and women in the workplace
–Ignoring the feminist movement or consigning it to the extremist fringe
–Turning our backs on post-colonial strife in Africa
–Tolerating apartheid in South Africa
–Accepting the medicine is a branch of private enterprise, with no concern for universal health care
–Regarding homosexuality as a disease, punishing homosexuals as criminals
–Allowing rain forests to be destroyed at will
–Paying mere lip service to the end of poverty and hunger in the world

Hy maak die punt dat die lys oneindig lank is, maar wonder oor wat verander het en wat nie. Hy sien ‘n tendens na ‘n oper samelewing wat lewe-verrykende waardes omhels wat ons gelukkiger behoort te maak. Daar is meer positiewe veranderinge in die wêreld as negatiewe veranderinge.

Hy raak ‘n punt aan waaroor ek al geruime tyd dink. Maak ons as mensdom vordering? Is ons vandag gelukkiger as 40 jaar of 400 jaar gelede?

Advertisements

Written by George Maru

27 Maart 2007 at 7:01

Posted in spiritualiteit

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: