riviersonderend

Aandag alle zolrokers

with 5 comments

Julle het dit nog altyd vermoed. Nou weet almal dit. Time berig:

New “landmark” research finds that alcohol and tobacco are more dangerous than some illegal drugs like marijuana or Ecstasy and should be classified as such in legal systems, according to a new British study.

Dus: as jy jou drank kan vat, is ‘n zol kinderspeletjies! Put that in your pipe and smoke it.

Jah, man.

Advertisements

Written by George Maru

24 Maart 2007 at 8:55

Posted in nuus

Tagged with

5 Responses

Subscribe to comments with RSS.

  1. …sê ek (en baie ander zolrokers) al jare. Ons redeneer egter nie wetenskaplik nie, maar wys net uit dat dagga mens nie aggressief maak of ‘n babbelas gee nie. En sover ek weet dood dit omtrent dieselfde hoeveelheid breinselle as alkohol.

    sparrows

    24 Maart 2007 at 11:03

  2. Met my hoofpyn wens ek dat ek myself eerder aan dagga vergryp het gisteraand. As dit net nie so skaars was in hierdie geweste nie.

    idiwidi

    24 Maart 2007 at 11:44

  3. sparrows, die wetenskap kan jou argument net goed doen – gebruik dit.

    idiwidi, wat drink julle daar? Ryswyn? Dit klink nie lekker nie.

    George Maru

    25 Maart 2007 at 9:00

  4. relevante uittreksel uit ‘n brief wat ek aan ‘n vriend skryf:

    Ek wil nie te veel uitbrei oor die kort- en langtermynskade van dagga nie, want ek dink jy behoort die verantwoordelikheid te neem om self albei kante van die storie te gaan navors ten einde ‘n ingeligte besluit te maak daaroor. Suffice it to say dat ek intussen genoeg daaroor uitgevind het om te kan verstaan hoekom dit nie wettig gebruik mag word nie. (There may well be a case to be made for legalising the medicinal use of dagga, wat net soos kalmeermiddels, ten spyte van hulle verslawingspotensiaal en newe-effekte, dal wel baie goed kan wees vir die behandeling van sekere mediese probleme. Maar dis ‘n ander storie, en dan praat ‘n mens nie van general self-medication nie.) O ja, mens kan wel aanvoer dat oormaatalkoholgebruik tot baie meer moorde en padongelukke lei, maar so what? Betraying and abandoning a lifelong friend and treating him with spite and malice hurts more than a physical assault, but it won’t get you into jail. Shall we therefore legalise assault?

    Tania

    25 Maart 2007 at 16:45

  5. Jammer, ek dink ek moes meer konteks gegee het aan my kommentaar. Ek is net vies vir ‘n sekere vriend wat weed-is-not-as-bad-as-cigarettes-and-alcohol as ‘n verskoning gebruik om aan te hou dagga rook. Die Time-artikel is myns insiens logies en sinvol in sy benadering.

    Tania

    25 Maart 2007 at 16:55


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: