riviersonderend

Violently happy

with 4 comments

Oukei, so sy is effe weird. Maar wat maak dit saak? Dit is Vrydag en ek is in ‘n moerse goeie bui. Danksy amazon.com, soos berig.

Advertisements

Written by George Maru

23 Maart 2007 at 13:07

Posted in musiek

Tagged with

4 Responses

Subscribe to comments with RSS.

  1. goeie gedorie!! Ek is baie diep binne my nog altyd ‘n bjork fan, amper so afwyking van Lark… baie cool music vid… freaky, maar dog cool!
    Weldadige gelukkig omdat dit naweek is!!!

    Melanie du Toit

    23 Maart 2007 at 19:57

  2. Nice! Ek’t nog nie diE video gesien nie. Bjork is befok.

    idiwidi

    24 Maart 2007 at 4:13

  3. Björk is moercool. Wie is Lark? Ek sal moet ondersoek instel. idiwidi, ja sy is befok.

    George Maru

    24 Maart 2007 at 8:34

  4. Lark is ‘n Suid-Afrikaanse (Kaapstad, as ek reg is) band wat na iets tussen Infected Mushroom en Evanescence klink. Moer cool.

    Johan Swarts

    24 Maart 2007 at 11:23


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: