riviersonderend

Hoe sê mens dankie vir amazon.com?

with 6 comments

Dit voel asof ek spontaan in Jurie Els-geïnspireerde sang gaan uitbars. Kompleet met die shoobie-doo-wa’s en verpligte wax-on/wax-off handbewegings.

Wat sou ons in Suid-Afrika sonder amazon.com gedoen het? Dikwels vind ek dat sekere boeke en/of musiek nie eers by kalahari.net beskikbaar is nie, tot groot frustrasie. Nog elke keer kon amazon.com darem uithelp. Hulle het sopas ‘n pakkie afgelewer wat die volgende CD bevat:

alina-part.jpg

Ek hoor klaar die musiek-troglodiete vra: “Wie is Arvo Pärt?” Lees hier wat Jason Verlinde (wie hy ookal mag wees) geskryf het oor dié CD:

Arvo Pärt’s Alina follows a simple-enough formula. Two stark instrumental works from the master of holy minimalism repeat each other, each time slightly different. But the blissful results–quiet, haunting, and thoroughly hypnotizing–meld to create one of classical music’s best albums of 2000. It’s as intense and sublime as contemporary classical music can be.

Sy een stuk Sarah was ninety years old, is gebruik in die fliek Seven years in Tibet vir een van die meditasie-scenes, as ek reg onthou.

Hier is Pärt self aan die woord oor sy tipe tintinnabuli-musiek:

Tintinnabulation is an area I sometimes wander into when I am searching for answers—in my life, my music, my work. In my dark hours, I have the certain feeling that everything outside this one thing has no meaning. The complex and many-faceted only confuses me, and I must search for unity. What is it, this one thing, and how do I find my way to it? Traces of this perfect thing appear in many guises—and everything that is unimportant falls away. Tintinnabulation is like this. Here I am alone with silence. I have discovered that it is enough when a single note is beautifully played. This one note, or a silent beat, or a moment of silence, comforts me.

Advertisements

Written by George Maru

23 Maart 2007 at 13:06

Posted in musiek

Tagged with

6 Responses

Subscribe to comments with RSS.

  1. Og, daai man se musiek is mooi

    Johan Swarts

    23 Maart 2007 at 14:13

  2. COOOOOL! Ek wil bitterlik graag Spiegel im spiegel hê.

    Adam

    23 Maart 2007 at 15:52

  3. Ek is aangenaam verras dat daar mense is wat hier lees en sy musiek ken. Adam, ek het die CD gesoek vir Für Alina, maar Spiegel im Spiegel het my hart gesteel!

    George Maru

    24 Maart 2007 at 8:32

  4. Spiegel in Spiegel is ongelooflik! Weet iemand waar ek die snut op die internet kan aankoop en aftrek?

    Johan Liebenberg

    7 Augustus 2009 at 20:47

    • Dieselfde boodskap maar ek wil net graag he dat ek in kennis gestel word as daar ‘n antwoord is.

      Dankie.

      Johan Liebenberg

      7 Augustus 2009 at 20:49

    • Johan, daar is plekke soos Amazon en iTunes het dit, maar dit is mos ‘n probleem as jy nie in Amerika bly nie. Bad platemaatskappye. Ek dink mens sal dit ook by CD Wherehouse kry, as jy in ‘n groot stad bly?

      George Maru

      12 Augustus 2009 at 19:26


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: