riviersonderend

O, Ierland!

with one comment

ierland.jpgEk lewer nie gewoonlik kommentaar op hierdie blog op sportgebeure nie. Ek gaan ook my skeptisisme oor krieket en sy “matchfixing”-spook eenkant skuif. Ierland se oorwinning oor Pakistan, is net te goed om te ignoreer. Veral synde dit St. Patricksdag was en ek van die Iere hou.

So, Ierland: Baie geluk! My wense, alhoewel onrealisties, is dat julle sommer baie verder sal gaan. Dalk ‘n finaal teen Suid-Afrika? (Ek weet nie eers of dit tegnies moontlik is nie.)

Advertisements

Written by George Maru

18 Maart 2007 at 7:44

Posted in algemeen

One Response

Subscribe to comments with RSS.

  1. Ek dink dit is great en alles is seker moontlik .. ‘n finaal tussen SA en Ierland sal die cherry op die koek wees. Solank dit net nie daai simpel Aussies is nie

    Marius

    18 Maart 2007 at 11:28


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: