riviersonderend

Heimweë

leave a comment »

Ek is gisteraand onverwags betrap deur ‘n uitvoering van God is liefde, juig ons harte. Dit was seker die eerste keer in meer as 10 jaar wat ek dit gehoor het. Die gesang was verweefd met ‘n (ek vermoed) Griekwapsalm-verwerking van 1 Korintiërs 13.

Vandag wéét ek dat dit net ‘n storie is, ‘n mite soos al die ander, maar die sentiment bly mooi.

Advertisements

Written by George Maru

18 Maart 2007 at 7:30

Posted in sommer net

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: