riviersonderend

Uit die oude doos

with 3 comments

Waarskuwing: as jy nie in die 1980s op skool was nie, mag jy die volgende beeldmateriaal vreemd vind. Dit mag selfs skok.

Verandering, 17 Maart 07:50: Blykbaar mag mens hierdie video slegs op Youtube kyk. Watter obskure redes daaragter is, sal ek nie weet nie. Ek plaas die skakel hier vir diegene wat belangstel om vir Olivia Newton John te sien.

Advertisements

Written by George Maru

16 Maart 2007 at 8:44

Posted in musiek

Tagged with

3 Responses

Subscribe to comments with RSS.

  1. Ek weet nie of die rolskaatse of die strikkies in haar hare die ontstellendste is nie.

    idiwidi

    16 Maart 2007 at 18:55

  2. “The owner of the video does not allow video embedding…”
    Nou hoekom sal ek YouTube toe wou gaan? 😦

    Da Mario

    16 Maart 2007 at 22:08

  3. Die strikkies? Ek het die strikkies helemal misgekyk. Ek was totaal gehipnotiseerd deur die dobberende bewegings in die agtergrond. (En daai rokkies!) Ek sukkel om die regte woorde te kry om dit te beskryf, want ek dink nie die term “dans” kan gebruik word nie.

    Eintlik moet ek stilbly – ek het die fliek op laerskool gesien en dit vreeslik geniet. Wat sê hulle nou weer van mense in glaskastele?

    George Maru

    17 Maart 2007 at 11:58


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: