riviersonderend

The lady did protest too much

leave a comment »

Newt Gingrich was voor in die koor om Bill Clinton te vervolg omdat hy so lief was vir Kubaanse sigare. Nou bieg Gingrich dat hy ‘n affair gehad het ten tyde van die Monica Lewinsky affêre…

Hy het by James Ted-Haggard-is-‘n-goeie-pel-maar-ek-is-te-besig- om-hom-te-sien Dobson gaan bieg. Soek Amerika se Christenfundamentaliste dalk na ‘n geskikte regse kandidaat vir 2008 se presidentsverkiesing?

God het Gingrich blykbaar reeds vergewe oordat hy so mooi jammer gesê het.

Advertisements

Written by George Maru

10 Maart 2007 at 9:01

Posted in nuus

Tagged with

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: