riviersonderend

Veels geluk Gabo!

with 3 comments

100_years_of_solitude.png

Dit is vandag Gabriel Garcia Marquez se 80ste verjaardag. Baie geluk! Hy is die skrywer van One hundred years of solitude (Cien Años de Soledad), een van my gunstelingboeke. Ooit.

Hy word beskou as ‘n pionier van die magiese realisme skryfstyl, alhoewel hy self nie so na sy skryfwerk verwys nie.

In 1982 ontvang hy die Nobelprys vir letterkunde. Ek is seker ek is nie die enigste een wat meen dat hy een van die groot skrywers van die afgelope 100 jaar of so is nie.

Advertisements

Written by George Maru

6 Maart 2007 at 19:26

Posted in sommer net

3 Responses

Subscribe to comments with RSS.

  1. Love in the time of cholera – aaaaaaaaahhhhhh! My hart sink. Dis my gunsteling.

    Het jy al van sy kortverhale gelees? (o.a. die Eyes of a Blue dog versameling). Dis ook fantasties.

    idiwidi

    17 Maart 2007 at 18:13

  2. Ja, ek het sy kortverhale, maar net die Collected Stories, so ek het nie al die stories wat in Eyes of a blue dog verskyn het nie. Ek moet nog sy nuwe boek lees. Ek is mal oor skrywers soos Marquez, Milan Kundera en Umberto Eco. Ek dink Eco bly my gunsteling, maar net-net.

    George Maru

    18 Maart 2007 at 15:15

  3. Ek het my siel aan Marquez, Kundera en Herman Hesse verkoop.

    En as jy my reaksie op jou kommentaar in Gekrenkte selfbeeld gelees het, dan weet jy hoe ek dikwels oor skrywers voel…

    idiwidi

    18 Maart 2007 at 16:18


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: