riviersonderend

Anthem

with 4 comments

Advertisements

Written by George Maru

21 Februarie 2007 at 16:56

Posted in musiek

Tagged with

4 Responses

Subscribe to comments with RSS.

  1. lieflik – verskoon my onkunde, maar wie is die kunstenaar(s)? en wat is die liedjie se naam?

    voetstoots

    21 Februarie 2007 at 19:07

  2. Die oorsponklike kunstenaar en skrywer is Leonard Cohen. Hier sing Julie Christensen en Perla Batalla (g’n idee wie hulle is nie). Die liedjie se naam is “Anthem”, vanaf sy album “The Future”.

    George Maru

    22 Februarie 2007 at 8:07

  3. dankie – en ek is heel verlee, veral aangesien Cohen een van my heel grootste gunstelinge is… en ek het hierdie liedjie op CD! – dis op die klankbaan van die onlangse dokumentere fliek oor hom, getiteld I’m Your Man – ek was juis baie gefrustreerd oor die feit dat ek die fliek gemis het, die ding het by NET EEN teater in Londen gewys vir ‘n paar weke – wys jou net watse niche smaak dit is…

    voetstoots

    22 Februarie 2007 at 19:38

  4. Die video kom uit daardie fliek – weet nie of ons dit in SA te siene gaan kry nie. Ek sal toegee dat ek twee keer moes luister, want die weergawe het baie vreemd gevoel. Maar ek dink dit is omdat Cohen so uniek is. Gewoonlik sukkel ek om gewoond te raak aan ander mense se interpretasies van sy musiek.

    George Maru

    23 Februarie 2007 at 11:22


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: