riviersonderend

The empire strikes back

with 3 comments

popebg1902_228×284.jpg

I am your father (foto: thisislondon.co.uk)

Of is dit soos Leonard Cohen sing: “The wilderness is gathering all its children back again”? Planne sal hierdie jaar bekend gemaak word om die Anglikaanse kerk met die Katolieke kerk te verenig. Volgens die planne, sal die pous leier van die Anglikaanse kerk word, berig thisislondon.co.uk.

Van die grootste struikelblokke in die pad van eenheid:
1. Die Anglikane laat vroue toe om te preek.
2. Die Amerikaanse kerk het ‘n gay biskop aangestel.

Advertisements

Written by George Maru

20 Februarie 2007 at 18:37

Posted in godsdiens, nuus

Tagged with

3 Responses

Subscribe to comments with RSS.

  1. Dit sal cool wees, want dan kan hulle die Left Behind-reeks update met die pous as die Antichris en die biskop van Kantelburg as sy profeet.

    Johannes

    20 Februarie 2007 at 21:09

  2. Persoonlik (wel, hoe anders?) reken ek dat dit makliker vir die Anglikaanse kerk sal wees om met die Presbyterian Church te verenig. En dit sal nie maklik wees nie.

    freddy

    21 Februarie 2007 at 7:48

  3. Dit is maar net nog ‘n treetjie nader na die eenwereld geloof met die pous as absolute gesag oor alle mense se geestelike heil.

    Anoniem

    22 Februarie 2007 at 22:20


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: