riviersonderend

Wie kan president word?

with 2 comments

Onlangse meningspeiling in Amerika: sal jy stem vir ‘n:

  Ja Nee
Katoliek 95% 4%
Swarte 94% 5%
Jood 92% 7%
Vrou 88% 11%
Latyns-Amerikaanse 87% 12%
2x Geskeide 67% 30%
72 jarige 57% 42%
Gay 55% 43%
Ateïs 45% 53%
Advertisements

Written by George Maru

19 Februarie 2007 at 7:29

Posted in nuus

Tagged with

2 Responses

Subscribe to comments with RSS.

  1. Nogal interresting om te sien wat die mense dink ne

    maarnetek

    19 Februarie 2007 at 11:15

  2. Ek weet nie juis hoe bg. ‘n persoon se vermoë om president te wees negatief sal beïnvloed nie. Die enigste een wat ek dalk kan verstaan is die 72 jarige, veral as hy/sy nie te gesond lyk nie. Maar ek sou dink dat jy dan ‘n jonger persoon as vise-president moet benoem wat mense se vertroue het. Dit behoort mense gerus te stel.

    George Maru

    20 Februarie 2007 at 7:15


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: