riviersonderend

Daaglikse woord: vark

leave a comment »

polisie.jpgSoek die verskille en wen ‘n prys.

‘n Magistraat het ‘n man beveel om ‘n dag op ‘n varkplaas deur te bring. Die Nieu-Seelandse man het polisiemanne “varke” genoem. Hy moes ook ‘n opstel skryf oor die verskille tussen ‘n vark en ‘n polisieman. Sy verweer? Hy was baie, baie dronk en die Oxford woordeboek het ‘n inskrywing wat ‘n polisieman ‘n vark noem.

Ek het op Urvark.jpgbandictionary.com gaan kyk wie nog varke is. Basies kan dit enige iemand wees, afhangende wie dit sê. Lyk egter of daar wel uhm “konsensus” is dat ‘n vark dikwels manlik is, soos in:

An evil, amoral, crude, sexually promiscuous male with no sense of taste, decency, or conscience, no respect for womanhood, and often leaves women with disases [sic] and/or kids they deny and refuse to support. This specimen is often observed bragging how much of a playboy, player, or “pimp” he is, but in reality, his absence of morals make alley cats look as though they have standards. Will often engage in sexual practices that would disgust a civilized human being.

Uhm. OK. Goed.

Van die vreemder gebruike:
1. Cockney slang vir bier.
2. Bynaam van die M60 masjiengeweer.
3. Vriende noem mekaar graag so.
4. Groot (b.nw), veral saam met dagga, soos in pig joint.
5. P.I.G.: Pretty Hot & Tempting.
6. Enige onwettige dwelm, soos in ‘n pig pig.
7. ‘n Stadige voertuig.
8. ‘n Vet, pienk hond.

Advertisements

Written by George Maru

14 Februarie 2007 at 7:13

Posted in vreemd

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: