riviersonderend

God? Was dit jy?

with one comment

‘n Tiener se hart het vir vier dae gestop, voordat dit weer begin klop het. Hy was besig om te draf toe hy inmekaar gesak het en hospitaal toe geneem is. Terwyl hy deur masjiene aan die lewe gehou is, het hy gewag vir ‘n hartoorplanting.

Dit was nie nodig nie. Die woord “wonderwerk” word gebruik om dit te verklaar.

Advertisements

Written by George Maru

13 Februarie 2007 at 8:05

Posted in godsdiens, nuus

Tagged with

One Response

Subscribe to comments with RSS.

  1. Uit die oog van die mens kon dit as ‘n “wonderwerk” gesien word. Uit die oog van die Skepper, is dit maar deel van die skepping.

    Hans Matthysen

    18 Mei 2007 at 20:24


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: