riviersonderend

250,000 kinders is nie in die skool nie

leave a comment »

CNN (foto ook CNN) berig dat meer as 250,000 kinders in die wêreld se konflikte veg. Hoe is ditvertchildsoldiergiafp.jpg moontlik? Maklik. Kinders word ontvoer, gebreinspoel en bedwelm voordat hulle geforseer word om oorlog te maak.

Kinders so jonk as 8 jaar word ingespan as menslike skilde, soldate, seksslawe en spioene.

Soms is die gewere langer as die kinders. Hulle kies noms de guerre soos Kol. Rambo en Brigadier Chop Them Up.

Een dogtertjie se storie:

One girl, Angela, 12, told Human Rights Watch she was told to shoot a friend when she joined Colombia’s FARC guerrillas.

“I closed my eyes and fired the gun, but I didn’t hit her. So I shot again,” she said. “I had to bury her and put dirt on top of her. The commander said, ‘You’ll have to do this many more times, and you’ll have to learn not to cry.’ “

Advertisements

Written by George Maru

13 Februarie 2007 at 8:06

Posted in nuus

Tagged with

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: