riviersonderend

Waar almal wil bly

with 2 comments

Blykbaar is die Rosestad dié plek om te woon in Suid-Afrika. Ek is seker dat ek nie alleen verbaas is nie. David Kramer het afterall Bloemfontein as die kakste plek besing.

Stuttafords en Pickfords maak seker gereed om almal te akkommodeer wat na “die beste plek in S.A.” wil trek. Dit sal nou wees vanaf plekke soos Kaapstad.

Advertisements

Written by George Maru

12 Februarie 2007 at 12:31

Posted in algemeen

2 Responses

Subscribe to comments with RSS.

  1. Ek het dit ‘n geruime tydjie gelede op die radio ook al gehoor. En ek moet sê, die mense wat ek al ontmoet het wat van Bloemfontein af kom en nou nie meer daar woon nie, sê almal dat hulle glad nie sou omgee om weer daar te woon nie — en nou praat ek van mense van allerhande kulture.

    Tania

    12 Februarie 2007 at 17:16

  2. Tania, ek is nie ‘n Bloemkenner nie. Ek was nog net een keer daar vir so 24 uur. Maar ek sal erken dat dit effe lank gevoel het. Dalk is Bloem ‘n “acquired taste”?

    George Maru

    13 Februarie 2007 at 8:18


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: