riviersonderend

Iets vir niks

with one comment

ietsvirniks.jpg

Ek het ‘n groot voorliefde vir Requiems. So luister ek vandag weer na Fauré se Requiem. Camille Saint-Saëns het die volgende opmerking oor sy Pie Jesu gemaak: “… net soos Mozart se Ave Verum Corpus die enigste een is, net so is hierdie die enigste Pie Jesu.” Of mens daarmee saamstem of nie, Fauré se Pie Jesu bly uitsonderlik.

Wat my egter opgeval het, was Fauré se bewering dat die Requiem sommer maar net geskryf is, vir niks, vir pret. Dit het my laat dink aan Herman Charles Bosman se essay:

And that is what all art is and what all religion is and what all love is – doing things “for naught.”

Advertisements

Written by George Maru

27 Januarie 2007 at 1:34

Posted in musiek, sommer net

Tagged with

One Response

Subscribe to comments with RSS.

  1. Herman Charles Bossman, wou seker net filosofies wees, toe hy dit geskryf het.
    Dink net hoe vol en verryk, is ‘n mens se lewe, met kuns, geloof en liefde.

    Hans Matthysen

    23 Mei 2007 at 20:27


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: