riviersonderend

Die snaakse goed wat mense glo

with one comment

Heel toevallig verskyn 2 berigte kort na mekaar op News24 oor snaakse goed wat mense glo.

Tannie Ann Meintjes glo haar man, Oom Paul, gaan uit die dood opstaan. Hy is nou al drie jaar lank dood. ‘n Ene David Francis, profeet extraordinaire & ontvanger van besondere openbarings, het gesê Oom Paul sal weer opstaan.

Daar moet ‘n wet wees wat mense soos Francis kan vervolg.

Op ‘n ligter noot: In Athene aanbid die mense weer vir Zeus. Get a life.

Advertisements

Written by George Maru

21 Januarie 2007 at 9:10

Posted in godsdiens, nuus

One Response

Subscribe to comments with RSS.

  1. Sou die Tannie ‘n nuwe man kry, wat in haar belangstel, is Oom Paul se opstanding, ‘n groot misverstand. Dan het die profete, iets anders bedoel en Oom Paul kan dan gaan rus.

    Hans Matthysen

    23 Mei 2007 at 20:38


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: