riviersonderend

Ag, nie weer nie!

with one comment

koeberg.jpg

Eskom is alweer op hulle stukke. Wie weet wat hierdie keer aan die gang is? Maar wees nie bevrees nie, Eskom doen hulle bes.Elke keer is dit Koeberg. Dalk moet ek maar begin shop vir 6 maande se proviant, dose vol goedkoop rooi, gasmaskers en ‘n ondergrondse skuiling. Ek dink nie die lot wat daar werk weet wat hulle doen nie.

Ek kak sommer in my broek.

Advertisements

Written by George Maru

18 Januarie 2007 at 5:24

Posted in nuus

One Response

Subscribe to comments with RSS.

  1. Hulle sê daar was glo ‘n los moer wat die probleem veroorsaak het. As hulle die moer in die hande kry, gaan hulle hom/haar moer.

    Hans Matthysen

    23 Mei 2007 at 20:45


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: