riviersonderend

Al die leuens darem

with 2 comments

Op Christian Action se webwerf is daar ‘n artikel oor homoseksualiteit. Die artikel gebruik ‘n groot hoeveelheid gediskrediteerde navorsing en verkondig niks anders as leuens nie.

Ek stuur toe vir hulle ‘n epos om dit uit te wys. Sal maar sien of ek enige reaksie gaan kry…

Advertisements

Written by George Maru

9 Januarie 2007 at 11:49

Posted in gay regte

2 Responses

Subscribe to comments with RSS.

  1. Het jy nou al reaksie gekry, of het ek dit iewers gemis?

    freddy

    8 Maart 2007 at 16:13

  2. Nee. Het ook nie eintlik gedink ek sal nie. Fundamentaliste kommunikeer nie, hulle sê.

    George Maru

    8 Maart 2007 at 20:58


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: