riviersonderend

Hoe pienk is jy?

with 3 comments

Vind hier uit hoe liberaal of konserwatief jy is. Dit is bietjie Amerikaans, so een of twee vrae mag dalk nie heeltemal sin maak nie. As jy 40 slaan, is jy aartskonserwatief. Jy dink waarskynlik dan nog dat die afskaffing van slawerny nie so ‘n goeie idee was nie. Kry 0 en jy is so liberaal, waarskynlik een van daai “anything goes” tipes.

Ek het ‘n gelukkige 13 gehaal. Ek het gedog ek sou nader aan die middel wees.

Dus: as ek in Amerika gebly het, was ek ‘n liberalis. Deel van die pienk gevaar (mmm… dit is ek in elk geval).

Advertisements

Written by George Maru

8 Januarie 2007 at 0:45

Posted in algemeen

3 Responses

Subscribe to comments with RSS.

  1. […] As jy nie naby aan 40 gekry het in hierdie opname nie, is ek bevrees, jy is deel van die […]

  2. Hier is ‘n korter een

    gv

    11 Februarie 2007 at 3:31

  3. ‘n Libertyn. Gits, het nog nooit so aan myself gedink nie!

    George Maru

    11 Februarie 2007 at 17:53


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: