riviersonderend

As soldate nie meer teen skimme veg nie…

with one comment

Die Amerikaanse weermag is bekend vir sy beleid van “don’t ask, don’t tell” teenoor gays. Dit wil voorkom of hierdie beleid onder druk kom. Die stemme word meer wat vra dat gays toegelaat word om volwaardig deel van die weermag te word.

In ‘n artikel vir die New York Times, skryf Generaal John Shalikashvili hoekom hy nou dink die tyd het aangebreek om “don’t ask, don’t tell” te begrawe. Soos gewoonlik was fundamentaliste gou om die einde van die weermag te voorspel as gays in die weermag dien.

Shalikashvili skryf:

This perception is supported by a new Zogby poll of more than 500 service members returning from Afghanistan and Iraq, three quarters of whom said they were comfortable interacting with gay people. And 24 foreign nations, including Israel, Britain and other allies in the fight against terrorism, let gays serve openly, with none reporting morale or recruitment problems.

Wanneer die lig van rede op die drogredenasies van fundamentaliste skyn, word hulle ontbloot as moreel bankrot en intellektueel ontoereikend.

Soos Shalikashvili skryf:

When that day comes, gay men and lesbians will no longer have to conceal who they are, and the military will no longer need to sacrifice those whose service it cannot afford to lose.

Daardie dag is naby. Net jammer dit neem soms so lank om skimme te sien vir wat hulle is.

Advertisements

Written by George Maru

8 Januarie 2007 at 1:16

Posted in gay regte

One Response

Subscribe to comments with RSS.

  1. […] hy saam met Martin Meehan, verteenwoordiger vir Massachussets, om die beleid te beëindig. Ek het hier berig dat die beleid deesdae selfs deur oud-generaals bevraagteken […]


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: